Ek gaan binnekort self die museum besoek en sal dan meer inligting en fotos plaaas. Sover my inligting strek was daar Boere soldate vasgekeer in 'n loopgraaf gedurende die eerste wêreld oorlog. Die aap genaamd Jackie het blykbaar vir die soldate kos gebring, Van sy vingers was ook deur die vyand afgeskiet.

Tydens die Eerste Wêreldoorlog (1914 – 1918), het 121 offisiere en 3 032 manskappe van die Eerste Suid-Afrikaanse Infanterie Brigade op 14 Julie 1916 in 'n hewige geveg gewikkel geraak. Ses dae later, op 20 Julie is die Brigade te hulp gesnel, maar dit was reeds te laat. Slegs 29 offisiere en 751 manskappe het die Slag van Delvillebos oorleef, en van die bos het net 'n enkele booghoutboom na die slag staande gebly.

 

Bron