Beeskraal
- Plaasdorp
Woorde en musiek - Beeskraal1)
G
Die ou plaasdorp lyk steeds dieselfde
C
G
Na al die dae in staats hotelle
Hy haal 'n halfjack uit en drink 'n dop
D
op al sy pêlle
2)
G
Hy haal 'n kiekie uit en gooi 'n trippel
C
Hy dra 'n ring deur sy linker nippel
G
D
G
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
Koor (x2)
G
Da's net een garage en bottelstoor
C
'n sinkdakhuis en 'n poskantoor
G
D
G
dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
3)
G
Hy haal 'n vinyl uit sy Harley
C
G
Hy 'dig' die tune van oom Bob Marley
D
Hy like die kus beslis, maar hy hou nie van Transvaal
nie
4)
G
Hy haal 'n bankie uit en rol 'n bielie
C
'n ding so dik soos 'n Vrystaat mielie
G
D
G
dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
|