Bles Bridges - Maggie
Woorde en musiek - Leonie Bridges
F F7 Bb
Ek stap weer vandag deur die veld
Maggie
F C C7
Om net te kan droom van jou
F F7 Bb
Die stroom vloei nog sterk soos ons liefde
Maggie
2)
F C F F7
Dit was soos in dae van oud
Bb F
Die voëls se gesang is nou stil
C
Maggie
G C C7
Hul draai in die hemel so blou
F F7 Bb
Die blomme verwelk sonder reën
Maggie
3)
F C7 F
Soos ek sonder liefde van jou
Bb F C
Ek weet daardie tyd is verby, Maggie
G C C7
En nooit sal dit weer so kan wees
F F7 Bb
Maar vir my is jy hier aan my sy, Maggie
F C7 Dm F G Bb
Soos jare lank reeds verby
F C F Bb F
Soos jare lank reeds verby
|