Die Campbells - Rooi Rok Bokkie
Woorde en musiek - Tony en Harry Campbell
D
Jy's my hart se punt
Jy's my kaalvoet kind
A
Jy's die mooiste blom wat uit die Vrystaat kom
Jy's my toktokkie
Jy's my bok bokkie
D
Swaai jou kort rokkie hier langsaan my
G
Want jy's my rooi rok bokkie
D
Ons gaan heel aand sokkie
A
Sit my arm om my lyf
D
Dan druk ek jou styf vanaand.
Want jy's my rooi rok bokkie
Ons gaan die heel aand sokkie
Jy's die vonkel in my wyn, die ritme in my sokkies vanaand.
Jy's my skarumba
My lekker ou Jan
Sing liedjies in die reën, dan fluit jy saam
Jy's my liewe Lulu
Sal jy by my doedoe
Jy's my meisie, meisie van Verlangebaan
Want jy's my rooi rok bokkie (ah,ah.ah.)
Ons gaan heel aand sokkie ( ah,ah,ah.)
Sit my arm om my lyf
Dan druk ek jou styf vanaand.
Want jy's my rooi rok bokkie (ah,ah,ah.)
Ons gaan die heel aand sokkie ( ah,ah,ah.)
Jy's die vonkel in my wyn, die ritme in my sokkies vanaand
|