
| 'n Forum is 'n gselsplek waar die gesprekker gereguleer word. Ons gesels forum is kinder vriendelik. Ons glo ons taal, kultuur en erfenis is belangrik en ons wil graag dat ons kinders hierin deel. | ||
| In die tye waarin ons nou leef is ons nasie var uitmekaar. Jy hoor deesdae Afrikaans orals in die wêreld. Dit is ons mikpunt om soveel moontlik van veral die Afrikaans sprekendes wat buite die grense van Suid Afrika woon hier te betrek en so ons taal en kultuur te help oorleef en uitleef in die buiteland sowel as in Suid Afrika. | ||