Forums

 
Kyk na die videos onder aan die blad
 

Sarie Marais.Com oftewel SM se forums is die grootste en besigste expat webblad op die net !!

Sarie Marais.Com or SM's forums are the biggest and busiest expat forums on the net !!

 

Wat is die Forums? / What is the Forum?

‘n Forum is ‘n gesels bord waar ons saam gesels, lag, help en huil.

In the forums we chat, laugh, cry and help each other.

Hoe werk dit? / How does it work?

Jy moet registreer, registrasie is gratis en neem net ‘n paar minute, gebruik gerus ‘n skuilnaam indien jy wil. Kinders kan ook hier saamgesels, ons forums is kinder vriendelik.

You need to register, registration is free and only takes a few minutes. If you choose to do so, you may use an alias. Kids are also welcome to join, our forums are child friendly.

Op die forum, wat nou? / On the forum, what now?



Lees gerus van ons poste sodat jy ‘n gevoel kan kry waaroor dit gaan. Begin gerus by die "Hallo" forum en stel jouself daar aan ons voor.

Feel free to read a few of the posts to get a feel for the forums. You may want to introduce yourself in our "Hallo" forum.

Hoe doen ek dit? / How do I do that?

Indien jy onseker is van enige iets kliek gerus op die Q+A knoppie of stuur ‘n "pm" (private message) na enige van die lede en vra gerus. Ons sal met graagte help. Die "pm" knoppie kan onderaan enige pos gesien word.

If you are unsure about anything have a look at the Q+A or send a "pm" (private message) to any of our members. We will gladly offer any help. The "pm" button can be found on the bottom of every post.

Kom gesels gerus saam. SM, ‘n lekker plek om te wees!!!

Come have your say. SM, a lekker place to be!!!

Forum

 

Videos

1. Hoe registreer ek ? How do i register?

2. Hoe teken ek aan? How do i log in ?

3. Hoe verander ek die skin ? How do i change the skin?

4. Hoe luister ek na Radio Sarie? How do i listern to Radio Sarie?

5. Hoe pos ek ? How do i post ?

6. Hoe laat is dit waar ? What time is it where ?