Program Skedule

Program Wat ? Bestaan daar so iets ?

Hierdie is soos die programme min of meer daar uitsien. Alle tye in gabaseer op Engelse tyd. Waarom ? Omdat ek in Engeland bly en te lui is om al die ander lande se tye uit te werk.

Kliek op die omroeper se naam om na 'n uittreksel van hulle program te luister.

Maandag

7 - 9 Hawk (Suid Afrika)

9 - 11 Piet (Engeland)

Dinsdag

7 - 11 Moereloos (Engeland)

Woensdag

7 - 9 Karools (Engeland)

9 - 11 Fats (Engeland)

Donderdag

7 - 9 Karoles en Klompenboertjie ( Nederland)

9 - 11 Piet (Engeland)

Vrydag

7-9 Piet

9-12 Fats (Engeland)

12-? NetLikkewaan + JustGekko (Florida,VSA)

Saterdag

7 - 9 Rooikappie (Suid Afrika)

9 - 11 Piet (Engeland)

Sondag

4-5 Rooikappie (Suid Afrika) Godsdiens program
5 - 6 Rooikappie (Suid Afrika) Klasieke Musiek


6 - 9 Maestro (SA Top 20) (Suid Afrika)

9 -10 Oom Willeman (Atlanta)

10-12 221 en Oom Willeman (Atlanta)

Ander Omroepers.

Mia (Roswell)

Jopper (Duitsland)

Martin ( Suid Afrika)

Melktert en Lofty (Engeland)

Nog uittreksels uit ons programme uit.

Jou advertensie hier.

Your add here.