Sarie Marais.Com |
Kuier in Afrikaans |
Geskiedenis |
||
| Afrikaans | ||
| Boere | ||
| Monumente | ||
| Webblad | ||
| Sarie Persoon | ||
Kultuur |
||
| Boere kos | ||
| Boere raad | ||
| Boere Musiek | ||
| Boeresport | ||
| Digkuns | ||
Forum |
||
| Forum Video | ||
| Gesels Forum | ||
Radio Sarie |
||
| Radio Onderhoude | ||
| Sarie Marais Ltd | ||
| SM Records | ||
| SM Visa | ||
Andries |
Dozi |
George van Dyk |
| Wie sou dink dat in hierdie tyd van moderne tegnologie daar mense is wat alles afskakel om eerder na die radio te luiter, en dit na 'n klomp onprefesionele omroepers !! Wel, amper almal is on profesioneel !! | ||
Radio Sarie is die eerste Afrikaanse Internet radio stasie wat gebruik gemaak het van omroepers. Daar was wel ander musiek stasies voor ons, maar niemand het lewendige programme aangebied nie. Van Suid Afrika se top Afrikaanse kunstenaars het reeds hulle ondersteuning aan Radio Sarie bevestig deur deel te neem aan ons weeklikse onderhoud met die sterre van Afrikaanse musiek. Die lys van kunsenaars sowel as die onderhoude sal hier opgesit word in die nabye toekoms. Select Musiek, Fantasia Musiek en Slimeeze het ons uit eie wil uit begin ondersteun ons dank gaan uit aan hulle. Program Skedule: Tans herlei ons Afrikaanse radio stasies terwyl ons die nuwe webblad bou. Ons is binnekort weer lewendig op die lug.
|
Nota. Waar moontlik gee ek erkenning aan enige item / foto wat vanaf 'n ander webwerf of soek engin gebruik is. Indien ek van jou materiaal gebruik en jy nie die erkenning daarvoor kry nie, kontak my asb. ©2007 Sarie Marais Ltd. All rights reserved. Webmaster |