Sarie Marais Webblad Geskiedenis.

Die webblad www.sariemarais.com het op 19 Julie 2004 die lig gesien.

Ons gesels Forum begin op 12 Julie 2004

Radio Sarie kan op 23 Desember 2004 die eerste keer gehoor word. Die lewendige uitsendings het 28 Desember 2004 begin.

Eerste lied vir SM geskryf op 26 Februarie 2005.

Op 19 Maart 2005 het ond die mylpaal bereik om die grootste en besigste expat gesels forum te wees.

Op 10 Augustes 2006 bereik ons die 350 000 ste pos op die forums en het 400 gerigestreerde lede.