Tuis
Kinder Blad
Tiener Blad
Boereraat
Boeresport
Diere / Visse / Voels
Geskiedenis
- Webblad
- Persoon
- Boere
Godsdiens
Kuns (eie blad)
Humor
Monumente
Musiek
Resepte
Onthou u nog
Skakels
Sport
Taal
Visa en immigrasie
Nuwe Projekte
Kontak Ons
Skaam Jou

 

SM TV
Radio Sarie
Forum

Skype in Afrikaans.

Daar is hier en daar nog woorde wat ek moet vertaal, ek sal op hierdie bladsy aankondig wanneer ek dit gedoen het.

1 - Laai hierdie dokument af en stoor op u komper. Skype Afrikaans.

2 - Maak u Skype program oop.

3 - Gaan na Tools -------> Change language ---------> Load language file ----------- > Klik dan op die dokument wat u afgelaai het.

4 - U Skype is nou in Afrikaans :)