Nota. Waar moontlik gee ek erkenning aan enige item / foto wat vanaf 'n ander webwerf of soek engin gebruik is. Indien ek van jou materiaal gebruik en jy nie die erkenning daarvoor kry nie, kontak my asb.

©2007 Sarie Marais Ltd. All rights reserved. Webmaster

 
Welkom
 
Welcome
 
 
Doel van Hierdie Webblad
 
The Aim Of This Website.
 
 

1) Die doel van hierdie webblad is om Afrikaans te bevorder en om die Suid Afrikaanse en Afrikaner kultuur te geniet en met ander te deel.

2) Om Afrikaners bymekaar te bring waar ookal in die wêreld, saam te lag, dans, speel, help en huil wanneer nodig.

3) Ons Geselsforum is kindervriendelik en ons kinders hou dus met mekaar kontak terwyl hulle by hulle maats leer van hoe dit regtig is om in 'n ander land te woon, terwyl hulle  in Afrikaans skryf, lees en praat.

 

1) The aim of this website is to promote Afrikaans and to share the South African and Afrikaner culture with those who want to share in it.

2) To bring the Afrikaner people together no matter where in the world and to be able to share in each other's joy and sorrow, while helping each other where we can.

3) Our Forums are child friendly, this is where our kids keep in contact with their friends while learning about life in other countries.

 
 
Radio Sarie
Radio Sarie
 
 

 

Radio Sarie was die eerste Afrikaanse internet radio stasie wat gebruik gemaak het van lewindige uitsendings en ook omroepers gebruik het. Daar was wel ander stasies waar daar na musiek geluister kon word, soos Radio Kierieman. Die eer vir die eerste Afrikaanse radio stasie kom hulle dus toe.

Radio Sarie se omroepers is wêreldwyd versprei en sorg vir die puik programme wat daagliks gehoor kan word.

Die radio word gebruik as ekstra vermaak saam met die gesels op ons forums. Die omroepers is dan ook in kontak, en gesels saam op die forums terwyl hulle die program aanbied, alles word dus saamgevlans in een groot bondel pret.

Daar is daagliks meer en meer Suid Afrikaanse kunstenaars en plate maatskapye wat hulle gewig agter ons gooi en help bou aan Sarie Marais. Com en Radio Sarie. Kyk gerus na Radio Sarie se blad vir meer inligting.

 

Radio Sarie was the first Afrikaans inter radio station that used live broadcasts as well as having DJ's live on air. There was other radio stations before us, like Radio Kierieman, but they only had music, no live programs, however the honour of being the first Afrikaans radio station belongs to them.

Our DJ's are broadcasting from just about all over the world, they are all forum members and they provide the best on air entertainment possible.

We use the radio as part of our forums where the DJ can interact with the forum members, playing requests, joke and generally have a good time.

We are getting more and more support from South African artists and record labels. They all agree with what we are doing and are helping to make Sarie Marais.Com and Radio Sarie a sucsess

 
 
Wil u meer weet ?
 
Want to know more ?
 
 

Indien u voel dat u saamstem met wat u sover gelees het en voel u wil verder lees, kom asb binne en geniet die res van wat www.sariemarais.com u kan bied.

Indien u egter nie saamstem met wat u tot dusver gelees het nie, dankie vir u besoek aan ons voorblad.

 

 

If you agree with what you have read so far and want to read on, please do so. Enter the website and enjoy all www.sariemarais.com can offer.

If, however you don't agree, then i would like to thank you for visiting our homepage.

The rest of the site is mainly written in Afrikaans. I may translate most of it to English is the future, but if there is something you want me to clarify or translate please contact me.

 
         

!Sluit aan by ons forum en kuier saam.

Sarie Nuus ............................05 Junie 2010

Ek is druk besig om die nuwe, groter, en hopelik beter webblad te bou.

Van die skakels op hierdie webblad mag dalk nie meer werk nie, insluitend Radio Sarie, Sarie TV en die forum. Wees asb geduldig en kom loer gereeld in.

Deur Hier Te Klik Kan U 'n Voorsmaak kry Van Die Nuwe Blad.

Indien u enige navrae het kontak my gerus.