Adverteer jou besigheid hier.

Advertise your bussiness here.

P A G Recruitment Limited
Norfolk House Central
112 Saxon Gate West
Central Milton Keynes
MK9 2DN
Tel: 01908 238028
Fax: 01908 238029

Dit is redelik maklik om werk te kry in die VK ongeag jou kwalifikaie, mits jy bereid is om in die meeste gevalle onder te begin en jouself op te werk.

Sarie Marais Ltd verskaf nie op die oomblik werk nie, maar ons help waar ons kan wanneer ons navrae kry.

Die maklikste en vinnigste is om by 'n "employment agency" te registreer. Die registrasie is gewoontlik gratis en hulle kry hulle betaling van die werkgewer af, dus word jou salaris nie geafekteer nie

-------------------------------------------------------------------------------

Work in the UK

It is quite easy finding a job in the UK no matter what your qualification, if you are prepared to start at the bottom and work yourself up the ladder.

Sarie Marais Ltd don't employ people at this stage but we do help people find jobs when possible.

The easiest and fastest way to find a job is to register at an employment agency. Regestration is normally free because they are paid by the employer thus your money is not effected.

Kontak ons vir meer info. Contact us for more info.
 
Werk in die VK